Robert Casadesus | |
---|---|
Casadesus tydens 'n opvoering in 1972 | |
Gebore | Parys, Frankryk | 7 April 1899
Sterf | 19 September 1972 (op 73) Parys, Frankryk |
Beroep | pianis, komponis |
Robert Casadesus (7 April 1899 – 19 September 1972) was 'n gerekende 20ste eeuse Franse pianis en komponis. Hy was die mees prominente lid van 'n uitgelese musikale famile (die Casadesus-familie), synde dat hy die neef van Henri Casadesus en Marius Casadesus, eggenoot van Gaby Casadesus, en die vader van Jean Casadesus was. Die verkose uitspraak van sy van is "Kah-zah-deh-su" met 'n stil of onuitgesproke "s" aan die einde daarvan.[1]